![]() |
![]() |
||||||||||||||||||||||
![]() |
|||||||||||||||||||||||
|
|
|||||||||||||||||||||||
|
Visie: Om die Vaderhart bekend te maak deur die verkondiging en bestudering van die Afgesonderde Skrif. |
|||||||||||||||||||||||
|
|
|||||||||||||||||||||||
|
En
Hy het n nuwe lied in my mond gegee, n lofsang tot eer van
onse God. Baie sal dit sien en vrees en op YHVH (Yahuah) vertrou. Psalm
40:4
|
|||||||||||||||||||||||
|
|
|||||||||||||||||||||||
|
|
|||||||||||||||||||||||
|
Geloofsbrood:
20 Januarie 2012
|
DIE TORAH-KLUB van Madeleine
Ons
Christelike geloof het Hebreeuse wortels en is gebore uit die Torah, naamlik
die Woord van YHVH (die Here). Die weeklikse Torah Skriflesings, met die
gepaardgaande kommentaar, sal bydra om die geestelike waarhede in die
Bybel beter te verstaan. Dit
is ook 'n baie nuttige wyse van Bybelstudie. Kliek hier vir meer inligting oor die Torah Klub en hoe om aan te sluit en weekliks die Torah Skriflesings, asook gepaardgaande kommentaar per e-pos te ontvang. |
||||||||||||||||||||||
|
GOEIE BEDOELINGS - IS DIT GOED GENOEG? Die mens se goeie bedoelings kan nooit `n plaasvervanger vir gehoorsaamheid aan YHVH wees nie. Dit is die les wat beide Saul en Dawid ondermeer geleer het. Hierdie les geld ook vir elkeen van ons vandag, naamlik dat YHVH, ons Vader, gehoorsaamheid vereis en nie goeie bedoelings nie. Nadat Saul as koning gesalf is, het hy in opdrag van
YHVH gegaan om die Amalekiete te verslaan. YHVH het duidelik aan
Saul opdrag gegee om almal dood te maak en alles te vernietig. Saul
mag niemand se lewe gespaar het nie, en ook geen oorlogsbuit geneem
het nie, want God het beveel dat Saul alles met die banvloek moet
tref (1 Sam. 15:1 tot 3). Na die oorwinning het Saul egter vir koning
Agag gespaar en die beste van die kleinvee, beeste en skape, asook
alles wat van waarde was geneem (1 Sam. 15:4 tot 9). Was Saul se
goeie bedoelings vir YHVH aanvaarbaar?? Kliek hier om die volledige artikel te lees. Kliek hier indien jy wil inteken op Nuwe Lied Bediening om ons Bybelstudie en Geloofsbrood gereeld per e-pos te ontvang. Stuur die e-pos met die woorde Nuwe Lied, asook jou naam en e-posadres. |
|||||||||||||||||||||||
|
Bybelstudie:
10 Desember 2011
|
ARTIKELS DEUR ANDER SKRYWERS Kliek op onderstaande skakel Mahdokt Walter - 'n Gewese heks se getuienis en artikels oor verskillende onderwerpe.
|
||||||||||||||||||||||
|
Die Feestye van YHVH In Levitikus 23 word die feestye van YHVH beskryf. Hierdie feestye is afsprake wat die Vader met Sy kinders het. Die doel van hierdie studie is om hierdie feestye te ondersoek met die uitsluitlike doel om die geestelike betekenis daarvan te verstaan, asook hoe dit op die gelowige in Messias van toepassing is. As wedergebore kinders van YHVH, ons Vader, weet ons dat die Messias gekom het en derhalwe hoef ons nie hierdie feeste te gedenk met die oog op Sy koms en dus soos onder die ou verbond nie. Dit is egter wel nodig dat ons die betekenis van hierdie feeste moet verstaan en hoe dit onder die hernieude (nuwe) verbond in Jahushua Messias reeds vervul is en hoe dit nog vervul sal word. Daar is ook ander Joodse feeste waaroor ons moet besin, en hierdie feeste word ook bespreek.. Kliek op die hierdie skakel vir: Hanukkah (Fees van Toewyding) Kliek op ArgiefBybelstudie vir die vorige lesse van hierdie studie, asook oor ander onderwerpe.
Kliek hier indien jy wil inteken op Nuwe Lied Bediening om ons Bybelstudie en Geloofsbrood gereeld per e-pos te ontvang. Stuur die e-pos met die woorde Nuwe Lied, asook jou naam en e-posadres. |
|||||||||||||||||||||||
|
Skakels
na ander webblaaie
|
|||||||||||||||||||||||
![]() |
Pad Van Waarheid Tot Die Lewe Bybelvertalingsprojek met 'n verskeidenheid artikles, boeke en DVD's |
||||||||||||||||||||||
|
KURSUS Die Huweliksverbond Kliek hier vir meer inligting |
What you do wrong
has more opportunity for growth than anything you do right! - Rabbi
Stephen Baars |
||||||||||||||||||||||
|
|
|||||||||||||||||||||||
|
Hierdie
wetboek (Torah) mag nie uit jou mond wyk nie; maar bepeins dit dag en
nag, sodat jy nougeset kan handel volgens alles wat daarin geskrywe staan;
want dan sal jy in jou weë voorspoedig wees, en dan sal jy met goeie
gevolg handel. Jos. 1:8.
|
|||||||||||||||||||||||
|
Beperkte Kopiereg: Alle inhoud op www.nuwelied.info is die eiendom van Nuwe Lied Bediening en mag slegs vir persoonlike gebruik dupliseer word, asook gratis aan ander persone in elektroniese formaat gestuur of as hardekopie gegee word. Duplisering en gebruik vir enige ander doel mag nie sonder vooraf toestemming geskied nie. E-Pos |
|||||||||||||||||||||||